Spoorloos
Vreemdelinge (1x2)
Data di messa in onda: Ott 16, 2018
Die dorp is in beroering: die reeksmoordenaar van destyds is nou begrawe; Frikkie se verdwyning kan nie sy werk wees nie. Speurders van Johannesburg word ontbied en Ian Vos gaan huis toe.
- Iniziato: Gen 2018
- Episodi: 47
- Followers: 0