Vetkoekpaleis

Vetkoekpaleis

Die kaartjie (2x5)


Data di messa in onda: Set 30, 1996

Sherridon word bevorder na Zero Ses. Poppie sleep vir Frikkadel na ‘n opvoedkundige filmvertoning toe. Die hare waai wanneer Poppie “Randy Mandy” se besigheidskaartjie in Frikkadel se baadjiesak kry. Worsie kry die skuld hiervoor.

  • Iniziato: Giu 1996
  • Episodi: 40
  • Followers: 2
  • Terminata
  • SABC 2
  • Lunedì