Vetkoekpaleis
Die lewe is ‘n video (2x3)
Data di messa in onda: Set 16, 1996
Spiros begin ook vetkoeke maak en Frikkadel besef hy sal iets moet doen om die Vetkoekpaleis meer gewild te maak. Worsie wil bittergraag die kompetisieprys wen maar hy mag nie inskryf nie.
- Iniziato: Giu 1996
- Episodi: 40
- Followers: 2