Vetkoekpaleis
Poplap en die twee tjortse (2x1)
Data di messa in onda: Set 02, 1996
Worsie en Boeboe kry stry oor hoeveel “tjortse” daar in “olke bolke” is. Frikkadel wil ‘n skiboot koop en dit “Poplap” noem.
Poppie is baie buierig. ‘n Besoek aan die dokter verklaar die buierigheid en Frikkadel se bootkopery is iets van die verlede.
- Iniziato: Giu 1996
- Episodi: 40
- Followers: 2