Vetkoekpaleis

Vetkoekpaleis

Die Wulpse Konsultant (1x7)


Data di messa in onda: Lug 20, 1996

Frik besef dat besigheid glad nie so maklik is nie, en raadpleeg ´n konsultant. Die konsultant is hopeloos te duur maar dinge verander wanneer Boeboe sy klein swart adresboekie ontdek. Worsie lok besigheid deur ´n radiostasie in Benoni waar ´n vriend van hom werk.

  • Iniziato: Giu 1996
  • Episodi: 40
  • Followers: 2
  • Terminata
  • SABC 2
  • Lunedì