Vetkoekpaleis
Koop of Omkoop (1x2)
Data di messa in onda: Giu 22, 1996
Die Vetkoekpaleis maak oop en Frik beleef die gepaardgaande probleme. Hy word deur ´n "gesondheidsinspekteur" besoek en is so senuagtig dat hy 22 vetkoeke verniet weggee voordat Worsie en Boeboe hom oortuig dat besigheid volgens die reëls maar die beste is.
- Iniziato: Giu 1996
- Episodi: 40
- Followers: 2