Voetspore
Vanaf Wadi Halfa met ’n veerboot (7x23)
Data di messa in onda: Dic 11, 2011
Die enigste manier om die grens oor te steek van Soedan na Egipte is oor die Aswandam. Weekliks vertrek ’n veerboot van Wadi Halfa na Aswan. Die veerboot neem net passassiers.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0