Voetspore

Voetspore

Ernstige moeilikheid in die wildernis (7x18)


Data di messa in onda: Nov 13, 2011

Hierdie week tref teëspoed die span. Eers kan hulle nie Ethiopië binnegaan nie weens ’n gebrek aan visums, en boonop breek een van die voertuie. Dit beteken ’n 700 kilometer reis agter op ’n vragmotor, oor van die mees uitdagende terrein op die kontinent.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica