Voetspore

Voetspore

Die boere van Mkushi (7x7)


Data di messa in onda: Set 11, 2011

Die week se reis bring eers ’n besoek aan Upington se graf net buite Lusaka. Daarna is dit ’n kuier by die boere van Mkushi in Sentraal-Zambië. Talle Suid-Afrikaners het hulle reeds hier kom vestig en die boerderyvedryf wat hulle oor ’n paar dekades lank ontwikkel het, is indrukwekkend.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica