Voetspore
Giza – drie piramides en ’n sfinks (4x26)
Ultimo episodio della stagione
Data di messa in onda: Giu 10, 2008
’n Reis van die Kaap tot by Kaïro eindig by die piramides en sfinks van Giza. Dit is waar die Voetsporespan klaargemaak het voor hulle sou terugkeer Alldays, Johannesburg, Springbok en Pretoria toe. Dit was ’n lang en epiese reis.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0