Voetspore
      Arba Minch – in ’n vreemde land (4x15)
      
      Data di messa in onda: Mar 25, 2008
      Nadat die Voetsporespan oor die eensaamste en gevaarlikste pad in Afrika in die noordooste van Kenia gery het, het hulle aangekom in Ethiopië. Hier was hulle nou in ’n plek met ’n ander kalender, ander horlosie, vreemde taal en ongewone gebruike. Ethiopië voel soos ’n eiland in Afrika. Dis ’n vreemde land.
     
    
      
        
        
          
            - Iniziato: Lug 2000
 
            - Episodi: 300
 
            - Followers: 0