Voetspore
      Chalbiwoestyn – hulle sê dis onmoontlik (4x14)
      
      Data di messa in onda: Mar 18, 2008
      In die reënseisoen is dit onmoontlik om oor die woestyn te ry. Die modderpappery om die woestyn maak dit onmoontlik. Dis toé dat die Voetsporespan gaan kyk. Die drie Nissans moes hulle alles gee, maar die span is daar deur. Die woestyn bied ’n surrealistiese ervaring. Die sout laat die plek lyk soos ’n sneeulandskap.
     
    
      
        
        
          
            - Iniziato: Lug 2000
 
            - Episodi: 300
 
            - Followers: 0