Voetspore
Serengeti – wat ’n migrasie (4x5)
Data di messa in onda: Gen 15, 2008
Elke jaar, vir duisende jaar reeds, migreer die wildebeeste van die Serengeti in Mei noord na die Mara vlaktes in Kenia, net om ses maande later weer terug te keer. Die getalle wissel tussen 1.3 en 1.5 miljoen. Dis ’n gesig wat die Voetsporespan sprakeloos laat, en verstom laat staan voor een van die grootste wonders van die natuur.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0