Voetspore

Voetspore

Kilimanjaro – na die kruin (4x2)


Data di messa in onda: Dic 25, 2007

Kilimandjaro is ’n fisiese en emosionele uitdaging. Op die kruin, by ’n hoogte van byna 5900 meter bo seevlak, is daar die helfte soveel suurstof as aan die kus. Dit is liggaamlike inspanning en deursettingsvermoe om die roete aan te durf, maar die Voetsporemanne is met dapper en stapper al die pad boontoe.

  • Posizione #
  • Iniziato: Lug 2000
  • Episodi: 300
  • Followers: 0
  • In corso
  • SABC 2
  • Domenica