Voetspore
Namakwaland, ’n dorre woestyn waar die klippies blink (2x9)
Data di messa in onda: Ago 26, 2001
Die wyn van die Olifantsriviervallei, die volmaan wat die son jaag by die toring van Groenriviermond, verblyf in diamantduikershutte, die Messelwerkpas, gebou deur prisoniers, en besoek aan die hoofstad van Namakwaland – alles so anders, alles so wonderlik eenders.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0