Voetspore
Khaudum (1x3)
Data di messa in onda: Lug 16, 2000
Weggesteek in die noordoostelike hoek van Namibië is ’n plek wat een van die laaste wildernisgebiede in Afrika is. Snags loop leeus en hiënas nog deur mens se kamp, en in die winter maak die olifante ’n oorlas van hulleself. Die program word afgesluit met ’n besoek aan die Boesmans van die Kalahari.
- Iniziato: Lug 2000
- Episodi: 300
- Followers: 0