Molly & Wors

Episode 13 (1x13)


Data di messa in onda: Lug 23, 2009

Theunis moet vir vyf weke Kaapstad toe gaan. Blapsie weet nie of sy so lank aan hom getrou sal kan bly nie. Vaatjie wil 'n partytjie hou, maar beplan om net meisies te nooi om sy kanse te verbeter.

  • Posizione #
  • Iniziato: Apr 2009
  • Episodi: 72
  • Followers: 0
  • Terminata
  • Showmax
  • Giovedì