Arende
Aflewering 03 (3x3)
Data di messa in onda: Nov 11, 1993
Katrina Stewart besef dat haar seun die aandelebeurs bedrieg het. Die hofsaak begin en Benny Mentz moet teen Stewart en Kerwin getuig. Sloet en Fiek besluit om na Duitswes-Afrika te trek.
- Iniziato: Apr 1989
- Episodi: 33
- Followers: 0