Hoofstuk 17: Fritz Deelman en die Skepe van Mars (2x4)
Bemutató időpontja: 2017 Sze 01
Twee weke na Herman-hulle se troue moet die paartjie skielik aanpas as pasgetroudes. Gerwin ontvang 'n onverwagse besoeker vir aandete en Tom kry 'n nuwe navorsingsassistent.