Arende
Aflewering 04 (3x4)
Bemutató időpontja: 1993 Dec 18
Morkel probeer van Hamish ontslae raak, en Stewart is woedend om te hoor dat sy seun 'n skelm is. P.J. Buys getuig in die hofsaak en verloor sy humeur. Liefie wil saam met Izak op pad gaan, en die hofsaak neem 'n paar dramatiese wendings.
- Bemutatott: 1989 Máj
- Epizódok: 33
- Követők: 0