Arende
Aflewering 01 (3x1)
Bemutató időpontja: 1993 Nov 28
Kerwin sterk ná die skietery in Oudok se huis aan en in sy gewonde toestand hallusineer hy. Sloet is siek en sat vir Britse onderdrukking en die hoë pryse vir alles. Kerwin moet voor 'n militêre hof verskyn.
- Bemutatott: 1989 Máj
- Epizódok: 33
- Követők: 0