Arende
Aflewering 01 (1x1)
Bemutató időpontja: 1989 Máj 27
’n Kaapse boer, Sloet Steenkamp, word skuldig bevind aan hoogverraad nadat hy by die Boererepublieke in die Anglo-Boereoorlog aangesluit het. Op die heel laaste oomblik word sy teregstelling gestaak: in plaas daarvan om ter dood veroordeel te word, word hy na 'n tronkkamp op St. Helena verban – lewenslank. Sy vrou, Annette, moet agterbly om die plaas op te pas.
- Bemutatott: 1989 Máj
- Epizódok: 33
- Követők: 0