Fynskrif

Episode 09 (2x9)


Ημερομηνία προβολής: Δεκ 03, 2019

Die gevolge van Hans se hartaanval spoel deur die hele praktyk. Dolf twyfel in sy vermoë om 'n pa te wees. Wian jaag Adele die skrik op die lyf. Katrien wonder oor haar lewe en keuses.

  • Κατάταξη #
  • Πρώτη προβολή: Ιούλ 2018
  • Επεισόδια: 39
  • Ακόλουθοι: 0
  • Τελείωσε
  • M-Net
  • Τρίτη στο 20