Arende
Aflewering 08 (3x8)
Fecha de emisión: Dic 16, 1993
Die verhouding-driehoek tussen Sloet, Annette en Cornelia veroorsaak spanning. Kerwin verloor beheer en blameer Sloet vir alles wat in sy lewe skeefgeloop het.
- Estrenada: Abr 1989
- Episodios: 33
- Seguidores: 0