Arende

Arende

Aflewering 01 (2x1)


Fecha de emisión: Feb 13, 1992

Die oorlog is verby en die gevangenes word toegelaat om huis toe te gaan – as hulle ’n eed van lojaliteit aan die Britse kroon sweer. Sloet weier, maar is nietemin vasbeslote om die eiland te verlaat. P.J. en Sloet is nie tevrede met die straf wat Kitchener ná Paul se dood gekry het nie. Buys besef dat Sloet met iets besig is. Soos die laaste skip na die Kaap vertrek, verdwyn hy en klim by 'n touleier af, bewaak deur Princess, en swem na Sam se boot.

  • Ranking #
  • Estrenada: Abr 1989
  • Episodios: 33
  • Seguidores: 0
  • Finalizado
  • SABC 1
  • Jueves