Dit Wat Stom Is
Aflewering 06 (1x6)
Udgivelsesdato: Aug 18, 2005
Elri beskuldig Freek daarvan dat hy instrumenteel was in haar pa se bankrotskap. Ook Dave gee sy pa
opdraande oor Elri-hulle se situasie. Melanie kraam onverwags by die kantoor ...
- Premieret: Jul 2005
- Afsnit: 13
- Følgere: 0