Die Afrikaners
Wordingsjare (1x2)
Udgivelsesdato: Apr 08, 2018
Ons sien hoe 'n skeepspos aan die suidpunt van Afrika gegroei het tot 'n nedersettingskolonie met 'n komplekse samelewing so groot soos Spanje. Hermann Giliomee se spesiale gas is Dan Sleigh.
- Premieret: Apr 2018
- Afsnit: 17
- Følgere: 0