Een keer om die son

Aflewering 07 (1x7)


Udgivelsesdato: Aug 06, 2024

Ruan tree oor die grens wanneer hy 'n pasiënt se man vir sy vrou se dood blameer. Sebastian hou 'n afskeidspartytjie vir Elma terwyl sy na Peru vertrek. Joshua probeer Amé van haar voete af vee met geloftehernuwings.

  • Rang #
  • Premieret: Jun 2024
  • Afsnit: 12
  • Følgere: 0
  • Kørende
  • KykNet
  • Tirsdag på 20