Voetspore
Vilanculos en Gorongosa (7x4)
Udgivelsesdato: Aug 28, 2011
Aan die Mosambiekse kus is die onderwaterparadys by Bazaruto. Nie net het die plek uitsonderlike koraal nie, maar hier skuil die meerminne van weleer, die Dugongs, onder die wateroppervlak. Na Vilanculos reis die span na die Gorongosa Nasionale Park, ’n plek wat voorheen as Afrika se Eden bekend gestaan het. Die week word afgesluit by die graf van Mary Moffat Livingstone op die oewer van die Zambezi.
- Premieret: Jul 2000
- Afsnit: 125
- Følgere: 0