Orkney Snork Nie
      Daar's 'n Bulldog in die Koek (2x3)
      
      Udgivelsesdato: Aug 28, 1990
      Maggie se baksel beland in die hond se bek.
Ouboet en Yollie sit met 'n boekrak vol boeke en Henderik moet red. Tyddeel steek kop uit maar die Van Tonders, veral Oupa, is baie skepties.
     
    
      
        
        
          
            - Premieret: Maj 1989
 
            - Afsnit: 53
 
            - Følgere: 0