Voetspore

Voetspore

Libreville, en terug huis toe (5x26)

Staffelfinale

Ausstrahlung: Sep 11, 2009

Terug op die vasteland reis die Voetsporespan tot by Libreville, een van dei modernste stede in Afrika. By Libreville word die voertuie op ’n boot gelaai en vaar hulle na Port Gentil, enigste hawe van Gaboen. Daar word hulle voertuie in houers gelaai en terug verskeep huis toe. Na ’n reis van 14637km, ’n volle drie maande, is nog ’n Voetsporereis op ’n einde.

  • Rang #
  • Premiere: Jul 2000
  • Episoden: 300
  • Anhänger: 0
  • Laufend
  • SABC 2
  • Sonntag