Vallei van Sluiers
Episode 10 (1x10)
Ausstrahlung: Jun 22, 2010
Hugo en Hannah se verhouding wil maar net nie vlot loop nie en sy kry snuf in die neus oor sy doen en late. Markus maak vir Monique 'n aanbod.
- Premiere: Apr 2010
- Episoden: 26
- Anhänger: 0