Huis Lelieveld

Episode 04 (1x4)


Ausstrahlung: Nov 20, 2019

Gielie maak geld deur die oord se tannies se toonnaels te versorg. Spanner gril hom dood aan die gedagte om aan ander se voete te raak, aangesien hy nie eers sy eie toonnaels kan knip nie.

  • Rang #
  • Premiere: Okt 2019
  • Episoden: 26
  • Anhänger: 0
  • Geendet
  • M-Net
  • Mittwoch um 20