Hotel (SA)

Episode 07 (4x7)


Ausstrahlung: Feb 17, 2020

Dodgy Mike leer vir Danny dat wat 'n vrou sê en wat sy bedoel twee verskillende goed is en dat Danny tussen die lyne moet lees watse troue Malanie eintlik wil hê. Thomas het nog Vlinders.

  • Premiere: Jul 2016
  • Episoden: 65
  • Anhänger: 1
  • Geendet
  • Showmax
  • Montag um 20