Vetkoekpaleis
Die Mechanic, die Bakkie, die Trein en die Koei (1x5)
Ausstrahlung: Jul 13, 1996
Frik ondervind probleme wanneer hy sy bakkie laat diens. Na groot drama ky hy ´n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word verneuk. Sy word ook deur ´n jaloerse vrou bygedam.
- Premiere: Jun 1996
- Episoden: 40
- Anhänger: 2