Vetkoekpaleis
Poppie S'n (1x4)
Ausstrahlung: Jul 06, 1996
Besigheid is stil by die Vetkoekpaleis. Spiros het ´n buikdanser gehuur om kliënte na sy winkel te lok. Frik besluit om ook ´n vertoning te reël. Groot is sy verbasing as die danseres, Lolita Queen of Love, ´n ou meisie van hom blyk te wees.
- Premiere: Jun 1996
- Episoden: 40
- Anhänger: 2