Voetspore
Voëlvry suid van die Ciskei (2x4)
Ausstrahlung: Jul 22, 2001
Die Sonskynkus tussen Oos Londen en Port Elizabeth bied van die mooiste natuurskoon, rykste voëllewe, enigste sigoreiverbouiing, en ’n vuurtoring soos geen ander op Bird Eiland.
- Premiere: Jul 2000
- Episoden: 300
- Anhänger: 0