Molly & Wors

Episode 16 (1x16)


Ausstrahlung: Aug 13, 2009

Ella kom onaangekondig by die Visagie-huis aan. Sy is in Johannesburg vir 'besigheid'. Wors is nuuskierig oor haar 'besigheid' planne en is tot in sy kern geskok toe hy uitvind.

  • Rang #
  • Premiere: Apr 2009
  • Episoden: 72
  • Anhänger: 0
  • Geendet
  • Showmax
  • Donnerstag